
PG du Plessis by ‘n geselligheid tydens sy 80ste verjaardag. Foto: Esté Meyer Jansen
Fees van die Ongenooides is ʼn boek wat jou nog lank bybly nadat jy dit klaar gelees het. Theresa Papenfus en Hans du Plessis gesels in vandag se aflewering van Afrikaanse boeke wat jy moet lees oor dié roman uit die pen van die skrywer PG du Plessis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
Een van die beste boeke in Afrikaans. Staan trots op my rak!