Afrikaanse boeke wat jy moet lees: In die skuilte van die Here


hans-du-plessis-02

Hans du Plessis. Foto: Nwu.ac.za

In vandag se gesprek oor Afrikaanse boeke wat jy moet lees, bespreek Theresa Papenfus en Hans du Plessis sy boek, In die skuilte van die Here. Dié boek het binne die eerste jaar meer as 30 000 kopieë verkoop en Theresa beskryf dit as een van die mooiste verwerkings van die Bybel, veral die Psalms.

Hans verduidelik dat hy steeds self nie heeltemal seker is hoekom dié digbundel so gewild is nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.