Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Karel Kielblock


Karel-Kielblock

Karel Kielblock se boeke behoort ook op jou leeslys te wees. Foto: Verskaf.

In vandag se gesprek oor Afrikaanse boeke wat jy moet lees, verduidelik Hans du Plessis vir Theresa Papenfus waarom Karel Kielblock ook by hierdie lys ingesluit is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.