Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Los Donkies


Hans-du-Plessis

Hans du Plessis tydens ‘n onderhoud met Kwêla. Foto: Kyknet.dstv.com

Theresa Papenfus en Hans du Plessis gesels nou oor HS van Blerk se boek, Los Donkies. As jy nog nooit van die boek gehoor het nie, hoef jy nie alleen te voel nie. Theresa erken sy het nog nie self die boek gelees nie, maar Hans verduidelik waarom Los Donkies ʼn moet-lees-boek is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.