Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Romantiese fiksie


 sophia-kapp

Sophia Kapp. Foto: Romanzalesers.wordpress.com

Theresa Papenfus en Hans du Plessis kyk vandag na Afrikaanse romantiese fiksie. Hulle bespreek die genre en kyk veral na die skrywer, Sophia Kapp, se boek Waar die hart is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.