Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Sirkusboere


Sirkusboere_ruff5

Foto: Verskaf.

Theresa Papenfus en Hans du Plessis bespreek Sonja Loots se boek, Sirkusboere. Hans verduidelik waarom hy aanvanklik effens negatief oor die boek was, maar ook waarom hy dit op die ou end terdeë geniet het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.