Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Spanningsverhale

hans-du-plessis-02

Hans du Plessis. Foto: Nwu.ac.za

Theresa Papenfus en Hans du Plessis bespreek spanningsverhale in vandag se gespreksreeks oor moet-lees-boeke. Hans sê hierdie genre het ook sy regmatige plek in ons letterkunde, wat sy eie soort eise aan ʼn skrywer stel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae