Asterix en die goue sekel

René Goscinny

Asterix en die goue sekel is die tweede boek in die Afrikaanse vertaling van die gewilde Asterix-reeks. Kasterolix, die druiïde, se goue sekel het gebreek en hy het dringend ’n nuwe een nodig om voëlent vir sy towerdoepa te sny. Klinx-Klinx die sekelmaker is egter ontvoer en dis Asterix en Obelix se taak om hom uit die kloue van die sekelsindikaat te red.

Oor die vertaler: 
Sonya van Schalkwyk-Barrois woon in Parys, Frankryk. Sy het in Stellenbosh gestudeer en beskik oor ’n Magistergraad in Frans. Sy is onder meer die vertaler van die Kuifie-boeke.

Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R100-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.