Jaco Jacobs
Maak kennis met jou gunsteling-dierebabas. Het jy al ooit met ‘n leeuwelpie gespeel? Of ‘n babakrokodil van naby gesien? In hierdie fantastiese boek kan jy jou gunsteling-babadiere ontmoet – lewensgroot! Van oulike katjies tot spelerige hondjies tot baba-sjimpansees en grootoog-uiltjies – watter is jou gunsteling?
‘n Fasinerende bekendstelling aan babadiere – groot en klein. Treffende foto’s wys hoe groot babadiere werklik is. Uitvoubladsye wys groter diere se ware grootte
Uitgewer: LAPA Uitgewers
Prys: R90-00*
*Prys onderhewig aan verandering