Begrond: Deel 14


Marlien van Heerden het 'n beeld ontwerp wat gebaseer is op die verhaal van Begrond. Esmarie Prinsloo het met haar hieroor gesels. Foto: Esté Meyer Jansen.

Marlien van Heerden het ‘n beeld ontwerp wat gebaseer is op die verhaal van Begrond. Esmarie Prinsloo het met haar hieroor gesels. Foto: Esté Meyer Jansen.

Luister nou saam na die volgende voorlesing uit die boek Begrond.

  • Hierdie boekvoorlesing word in samewerking met Kraal Uitgewers aangebied. Die voorlesing is gedoen deur Marianne Breytenbach en die versorging en redigering van die opname is deur Pretoria FM hanteer.

Luister die vorige voorlesings van Begrond op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.