
Die Begrond-standbeeld van Marlien van Heerden by die boekbekendstelling. Foto: Reint Dykema.
Luister nou saam na die volgende voorlesing uit die boek Begrond.
Oor die skrywer:
Dr. Dirk Hermann is die bestuurshoof van Solidariteit. Sy passie vir geskiedenis, die verhaal van die Afrikaner en sy liefde vir Suid-Afrika as sy enigste tuiste, is die hartklop van Begrond. Hermann het reeds verskeie ander publikasies die lig laat sien. Begrond is ‘n historiese novelle en Hermann se eerste fiksiewerk.
Luister die vorige voorlesings van Begrond op Maroela Media.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Dankie Dirk bou so voort.