Begrond: Deel 24


Begrond-04

Marlien van Heerden het ‘n beeld ontwerp wat gebaseer is op die verhaal van Begrond. Esmarie Prinsloo het met haar hieroor gesels. Foto: Esté Meyer Jansen.

Luister nou saam na die volgende voorlesing uit die boek Begrond.

  • Hierdie boekvoorlesing word in samewerking met Kraal Uitgewers aangebied. Die voorlesing is gedoen deur Marianne Breytenbach en die versorging en redigering van die opname is deur Pretoria FM hanteer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.