Luister nou saam na die volgende voorlesing uit die boek Begrond.
Oor die skrywer:
Dr. Dirk Hermann is die bestuurshoof van Solidariteit. Sy passie vir geskiedenis, die verhaal van die Afrikaner en sy liefde vir Suid-Afrika as sy enigste tuiste, is die hartklop van Begrond. Hermann het reeds verskeie ander publikasies die lig laat sien. Begrond is ‘n historiese novelle en Hermann se eerste fiksiewerk.
Luister ook na vorige voorlesings uit die boek.