Luister nou saam na die volgende voorlesing uit die boek Begrond.
- Hierdie boekvoorlesing word in samewerking met Kraal Uitgewers aangebied. Die voorlesing is gedoen deur Marianne Breytenbach en die versorging en redigering van die opname is deur Pretoria FM hanteer.
Luister die vorige voorlesings van Begrond op Maroela Media.
Ek sal dit waardeer as julle ons kan inlig op watter dae en hoe laat dit op Pretoria FM uitgesaai word. Ons luister elke dag na die betrokke stasie maar het dit nog nie gehoor nie.