Bella blaas borrels

Avirama Golan

Ken jy dalk vir Bella? Bella blaas graag borrels bo-op die dak van die groot gebou waar sy woon en soms baljaar die wind saam met haar. Bella blaas een borrel, Bella blaas twee borrels. Bella blaas nog ‘n borrel en nog ‘n borrel. Bella blaas ‘n hele stroom borrels! Die wind tel die borrels op. Hy draai dit en waai dit ver, ver weg…na alamal wat ‘n tikkie betowering nodig het.

Oor die outeur:
Avirama Golan is gebore in Israel in 1950. Sy het literatuur studeer aan die Universiteit van Tel Aviv en later  Franse letterkunde studier in Parys. Sy het as beide korrespondent en redakteur vir die daaglikse Davar gewerk. Sedert 1999, het sy ook ‘n weeklikse literêre tydskrif op Channel 2 TV aangebied. Golan het twee romanse, ‘n nie-fiksie boek en vier kinderboeke gepubliseer. Albei haar romanse was topverkopers in Israel. Golan het die Book Publishers Association `s Gold boekprys in 2005 ontvang.

Uitgewer: Lapa Uitgewers
Prys: R90-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.