Boek: 100 beste blokraaie van 10 jaar! (Deel drie)

Slyp jou tande en maak jou potlood skerp vir die volgende 100 woordraaisels.

100 beste blokraaie van 10 jaar III is ’n nuwe blokraaibonanza wat ’n keur uit die immergewilde en topverkoperreeks 50 blaaskansblokraaie bevat. Hierdie spinternuwe samestelling beloof, nes sy gewilde voorgangers, ure lange woordplesier en kopkrap.

Prys: R180,00*
*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Lapa Uitgewers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.