Boek: 50 vrae oor die menslike liggaam

Éditions Caramel

Kort vrae en antwoorde in 50 vrae oor die menslike liggaam maak dit maklik en vinnig om inligting oor die menslike liggaam te leer. Daar is ‘n bordspel in die boek en twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, asook ʼn geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur ʼn QR-kode te skandeer.

Die boek is uitgegee deur Éditions Caramel, ʼn Belgiese kinderboekuitgewer, en die Afrikaanse vertaling deur NB-Uitgewers.

Prys: R120,00*
*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by NB-Uitgewers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.