Boek: Bet-El

Bet-El_COVER_v3naMvooromslag-002.jpgHelena Hugo

Die oorlog dreig terwyl Mispa en Elim se mense ook die hart se stryd moet besleg. Daniël met sy horrelvoet en sy ongeneeslike begeerte na die meisie wat hom verraai het, het die goeie weg gekies, waarvoor hy liefde van sy vrou Anna ontvang.

Anna, die verstandige, sy wat so begeer dat haar man net moet sê hy het haar lief… Op daardie pynlike aand voor die mans oorlog toe vertrek, weet geliefdes wat mekaar dalk nooit weer sal sien nie net dit: God sal sy kinders seën, hulle wat naby Hom bly.

Oor die outeur

Die veelsydige Helena Hugo was al onder meer aktrise, omroeper, dramaregisseur, dramadosent en uitgewer. Sedert 1995 skryf sy voltyds. Sewentien boeke het reed uit haar pen verskyn. Haar romans Sluiers (2005) en Spore (2006) het reeds by Hartklop/Tafelberg verskyn.

Uitgewer: Lux Verbi
Prys: R200,00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.