Boek: Boudebiljoenêr

BoudebiljoenerDavid Walliams

Ontmoet Joe Spud, die wêreld se rykste twaalfjarige. Joe het alles wat sy hart kan begeer: sy eie Formule Een-renmotor,’n duisend pare sportskoene, selfs ’n orangoetang vir ’n butler!

Ja, Joe het alles wat hy wil hê, maar daar’s een ding wat hy regtig nodig het: ’n vriend…

Oor die outeur

David Walliams het die kinderboekwêreld stormenderhand verower. Tans is hy die grootste Britse kinderboekouteur wat die afgelope dekade gedebuteer het. Sy boeke het sover in 40 tale verskyn, en sal eersdaags ook in Afrikaans beskikbaar wees! Daar het reeds meer as 40 miljoen eksemplare in die Verenigde Koninkryk verkoop.

Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R165.00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.