Boek: Dagboek van ʼn Wimpy Kid: Goeie ou dae

Jeff Kinney

Die lewe was beter in die ou dae. Of nie?

Dit is die vraag wat Greg Heffley in Dagboek van ʼn Wimpy Kid: Goeie Ou Dae homself afvra terwyl sy dorp alle elektroniese toerusting afskakel. Maar die hedendaagse lewe het sy geriewe, en Greg is nie vir ʼn ouderwetse wêreld uitgeknip nie.

Gaan Greg ʼn manier vind om te oorleef terwyl spanning binne en buite die Heffley-huishouding opbou?

(Kinders – Ouderdomsgroep 10 – 12)

Uitgewer: Penguin Random House
Prys: R160,00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.