Boek: Die besoeker

Die-besoekerAntje Damm

Elise is eensaam, en sy is vir alles bang. Sy bly alleen in haar huis en praat met niemand nie, maar op ’n dag gebeur iets ongewoon. ’n Blou papiervliegtuig vlieg by haar venster in en kort daarna is daar ’n klop aan haar deur. Eers wil sy nie oopmaak nie, maar dan doen sy dit tog. En die onverwagse kuiergas verander haar lewe heeltemal. Dit het uiteindelik weer kleur!

Geskik vir kinders 3-8 jaar oud.

Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R150,00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.