Boek: Die groot boek met slaaptydstories

Hierdie verruklike skatkis met stories is gevul met bekoorlike karakters en kleurryke illustrasies, elkeen met ʼn verborge boodskap. Die groot boek met slaaptydstories stel jong kinders bekend aan die lekkerte van lees en sluit agt stories in om van te kies. Elkeen is ideaal vir saamlees en net die regte lengte vir slaaptyd.

Inhoud: Die kleinste drakie, Oos, wes, tuis bes, Supersjimp, Die vriendelike wolf, Driesie se sak vol skatte, Ben en Beer, Krokkie Krokodil, My kleurvolle trapsoetjies, ʼn Stappie verder.

Uitgewer: Penguin Random House
Prys: R190,00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.