Boek: Die grootpad is ’n grondpad

As jy die Groot- en Klein-Karoo se stories wil hoor, moet jy ’n grootpad soek wat ’n grondpad is en daarlangs ry. In dié bundel word kontreistaaltjies, moordverhale, spookstories en ander vertellings oor besonderse mense en gebeure uit die dorre streke van Suid-Afrika vertel.

Lesers wat van kontreistories en geskiedenis hou of wat lief is vir die Karoo en sy mense sal by dié stories aanklank vind.

Oor die outeur

Daniël Lötter is ’n boorling van die Bo-Karoo waar hy van kleins af die kuns van stories vertel en by meesters op dié gebied geleer het.

Genre: Niefiksie
Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R180*

*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Protea Boekhuis

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae