Boek: Die inspirerende inkleurboek vir grootmense

INKLEUR-OMSLAG.jpgDoret Ferreira

Wees kreatief om die Woord van God!

Kleur in, en ervaar die beste natuurlike  oplossing en antwoord vir onder  andere die volgende dinge:

– Verligting van angstigheid
– Stresontlading
– Verhoogde konsentrasie
– Kry inspirasie en prikkel kreatiwiteit
– Ontwikkel ‘n bewustheid van dinge om jou, terwyl jy tyd saam met uitgesoekte teksverse en ons  kreatiewe God deurbring.

Oor die outeur:

Doret Ferreira is ’n vryskut grafiese kunstenaar van Kaapstad. Sy is besig  met ‘n MPhil-graad aan  die Universiteit van Stellenbosch.

Uitgewer: Lux Verbi
Prys: R120,00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.