Boek: Die mooiste sprokies van Grimm (tweede uitgawe)

Die sprokies van Grimm is bekend en geliefd oor die wêreld heen. Marita van der Vyver stel in hierdie pragbundel ʼn persoonlike keur saam van 40 van die Grimm-broers se mooiste sprokies, wat sy self uit Duits vertaal het. Hier is bekendes soos “Rooikappie”, “Die wolf en die sewe bokkies”, “Die musikante van Bremen”, “Klein Duimpie’, “Die Paddaprins”, “Raponsie” en ‘Sneeuwitjie”, asook minder bekende sprokies soos “Die ganswagtertjie”, “Beervel” en “Die goue voël”.

Die sprokies van Grimm is deur Piet Grobler geïllustreer en deur NB-Uitgewers uitgegee.

Prys: R360,00*
*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.