Louie Stowell & Peter Allen
Wanneer ’n mens na die naghemel opkyk, sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek met voorwerpe van elke denkbare vorm en grootte – van enorme brandende sterre tot piepklein stofvlekkies.
Hierdie boek verken die geheimenisse van sterre en planete en ontsluit die raaisels van astronomie: die wetenskap van die buitenste ruimte.
Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R225,00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke
Die boek sal baie interessant wees!
Kan iemand ‘n Afrikaanse boek oor die sterre en planete vir ( onkundige) volwassenes aanbeveel?
Ja! Hennie Maas van “Sterre en Planete” Sondae aande vanaf 7.30 nm op RSG se span bestaande uit Prof Matie Hoffman, Willie Koorts en andere het ‘n boek “Sterre en Planete saamgestel. Kontak hennie by [email protected] om te bestel of uit te vind wie die uitgewers is.