Boek: Die storie van sterre en planete

sterre en planeteLouie Stowell & Peter Allen

Wanneer ’n mens na die naghemel opkyk, sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek met voorwerpe van elke denkbare vorm en grootte – van enorme brandende sterre tot piepklein stofvlekkies.

Hierdie boek verken die geheimenisse van sterre en planete en ontsluit die raaisels van astronomie: die wetenskap van die buitenste ruimte.

Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R225,00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Marie ·

Die boek sal baie interessant wees!
Kan iemand ‘n Afrikaanse boek oor die sterre en planete vir ( onkundige) volwassenes aanbeveel?

Nico ·

Ja! Hennie Maas van “Sterre en Planete” Sondae aande vanaf 7.30 nm op RSG se span bestaande uit Prof Matie Hoffman, Willie Koorts en andere het ‘n boek “Sterre en Planete saamgestel. Kontak hennie by [email protected] om te bestel of uit te vind wie die uitgewers is.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.