Boek: Die Taal van Been

Die taal van been_Front

Heilna du Plooy

Die taal van been is ‘n roman oor gewone mense se strewe en verlies en die onthutsende werklikheid wat onder die oppervlak skuil. Dis tegelyk ‘n speurverhaal met ‘n politieke ondertoon, die storie van ‘n kunsdosent wat haar werk deur regstellende aksie verloor en ‘n eiesoortige liefdesverhaal. Uiteindelik gaan dit egter om veel meer.

Oor die outeur:
Heilna de Plooy is ‘n gerekende letterkundige en digter. Sy is verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus.

Uitgewer: Litera
Prys: R240-00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.