Boek: Diere 123

diere1231 ruspe, 2 papegaaie, 3 vosse..! Diere 123 neem jou op ‘n wonderlike ontdekkingstog van die diereryk – van 1 tot 100. Met meer as 100 pragtig geïllustreerde diere is dit maklik om te leer tel.

* Pragtige, kleurvolle illustrasies op elke bladsy waaraan kinders hul kan verwonder
* Sluit elke getal in van 1 tot 20, en tel dan verder in 10e tot by 100.
* Ontwikkel kinders se telvaardighede en syfergeletterdheid, terwyl hul die wonderwêreld van die diereryk ontdek.
* Daar is baie om te tel: visse, voëls, kewers, walvisse… en uiteindelik 100 liewenheersbesies!
* Ouderdom: 3+ jaar

Uitgewer: Human & Rousseau
Prys: R120-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.