Boek: Diere klankboek

klankboekIn hierdie slim lees- en luisterboek is daar 45 pragtige prentjies wat praat.

Vind uit watter diere woon op die plaas, in die woud of in die bosveld. Daar is ook interessante seediere en oulike troeteldiere om te leer ken. Druk op elke prentjie en luister na die dier se naam en die geluide wat hy maak!

  • Pragtige kleurvolle illustrasies op elke bladsy waaraan kinders hul kan verwonder.
  • Sluit 45 klankknoppies in
  • Kinders leer diere se name en geluide ken
  • Lekker formaat vir klein handjies

Uitgewer: Human & Rousseau
Prys: R169-95*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Lize ·

Goeie dag

Waar kan ek die boek “Diere klank boek koop”?
Ek kry dit nerens nie.

groete
Lize

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.