Boek: Dinosourium

Lily Murray

Ontdek die fassinerende gediertes wat miljoene jare gelede oor die aarde geheers het.  Maak kennis met van die kleinste geveerde wesens tot die enorme plantvreters wat die aarde laat skud het wanneer hulle beweeg het.  Saamgestel met die deskundige insette van onder andere paleontoloë.

Oor die skrywer

Lily Murray, wat al van kleintyd af stories uitdink, is die skrywer van ’n verskeidenheid kinderboeke, fiksie sowel as niefiksie, oor onder andere dinosouriërs en warmbrakke wat weggekom het.

Oor die illustreerder en vertaler

Chris Wormell is ’n ervare illustreerder wat bekend is vir prenteboeke soos George and the Dragon.

Die boek is deur Burgert Behr vertaal.

Genre: Natuurwetenskap
Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R450,00*

*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.