Boek: Ek lief my bersie

ek lief my bersie

Amber Stewart

Elke dierekaraktertjie in die boekie het’n grootword-uitdaging wat deurgemaak moet word. Die karaktertjies oorkom grootword-vrese, leer om dapper te wees en leer ook allerlei lewenslessies oor verskeie temas soos vriendskap en familiewaardes tydens hul uitdagings.

Die temas in elke boekie is universeel van aard en ouers, sowel as kinders,sal maklik daarmee kan identifiseer.

Hierdie boekies sal ’n lekker, leersame ervaring vir jong lesertjies verseker en is definitief ’n aanwins vir die kinders se boekrak.

Oor die outeur:
Amber Stewart het haar graad in Russiese literatuur aan die Universiteit van Londen verwerf. Sy het egter nooit haar passie vir kinderboeke soos Winnie the Pooh verloor nie en sedertien het sy ‘n loopbaan in die kinderboek-uitgewery, asook as skrywer gevolg.

Uitgewer: Random House Struik
Prys: R80-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Lynette ·

Ek kyk dit seker mis, maar waar kan ek inskryf vir die kinderboekies wat ons kan wen, asseblief.

Sune van Heerden ·

Dagsê Lynette

Lewer gerus sommer kommentaar onderaan die Facebook-plasing.

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.