Boek: ‘Flippie word ʼn vlieg’ – Fanie Viljoen

Fanie Viljoen

Waarskuwing: Een van die hoofstukke in hierdie boek is super-jiggie!

Sal jy daarvan hou om plekke met ’n vlieg te ruil? Natuurlik nie. Dit sal aaklig wees! Maar dit is presies wat met Flippie Visagie gebeur. So, moet liewer nie die boek lees nie. Dit gaan jou náár maak. Rêrig-êrig naar!

Flippie word ʼn vlieg is deur Fanie Viljoen geskryf en Linki Brand is die illustreerder. Dit is geskik vir kinders nege jaar en ouer.

Prys: R150,00*
*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Lapa Uitgewers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.