Wendy Maartens
Ontdek die ongelooflike verhaal van oudpresident Nelson Mandela wat ná 27 jaar in die tronk ons reënboognasie na vryheid gelei het; lees hoe Wolraad Woltemade en sy perd tydens ʼn storm die see ingeswem het om die matrose van ʼn inkende skip te red; en ontmoet ʼn dapper jong seun wat in die Anglo-Boereoorlog geweier het om sy mense te verraai.
Hierdie boek bevat ses verstommende ware heldeverhale:
- ʼn Perd van ʼn ander kleur
- Die matriekheld van Henley-on-Klip
- Nelson Mandela, ʼn leier so na ons hart
- Nkosi Johnson veg vir hoop
- Wolraad Woltemade, ʼn melkboer met durf
- Japie Greyling swyg
Die stories word op ʼn toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!
Uitgewer: Lapa Uitgewers
Prys: R125,00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke
Lyk maar erg politiek korrek