Boek: Het jy al ʼn probleem ontmoet?

Rachel Rooney

Het jy al ooit ʼn probleem ontmoet? Hulle kan nogal problematies wees. Meer nog. Groot mense verstaan nie probleme soos klein mensies hulle verstaan nie. Vir ’n klein mensie is alle probleme groot probleme. Hulle moet oorwin word. Maar hoe?

Hierdie wonderlike boek help ou mense om die jonger garde se probleem met probleme ter harte te neem.

Dit is deur Rachel Rooney geskryf.

Ouderdom: Vyf en ouer
Prys: R140,00*

*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Lapa Uitgewers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.