Boek: Hoe leeu en muis maats geword het

Annika Heymans

Ondeunde Muis soek aanhoudend skoor met Leeu terwyl hy slaap. Aanmekaar!

Maar toe Muis in die moeilikheid beland, is daar net een wat hom kan red …

Oor die outeur:
Annika Heymans is van Harrismith en mamma van twee seuns. Sy dra haar tweede kinderboek op aan haar kleinniggie, Bea Heymans. Bea het haar gevra om te help skryf aan ‘n storie vir haar skool.

Koop die boek direk by Annika deur ʼn WhatsApp te stuur aan 079 522 7860 of ʼn e-pos aan [email protected]
Uitgewer: Mecs Publishing
Prys: R120-00* (posgeld uitgesluit)
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.