Boek: In die donker skadu’s van Hillbrow

In-die-donker-skadus.jpgJuanita Erasmus

Die boek handel oor 17-jarige Lientjie wat in Hillbrow groot word onder haglike toestande en uiterste armoede. Met ʼn afwesige ma en ʼn pa wat aan depressie ly het Lientjie baie meer om te oorkom in die lewe as die normale dinge. Sy leer vroeg in haar jong lewe dat die lewe nie altyd regverdig is teenoor almal nie, en dat party mense harder moet baklei vir dit wat hulle wil hê in die lewe.

In die donker skadu’s van Hillbrow is aanlyn beskikbaar by www.booksdirectsa.com.

Uitgewer: Publishing World SA
Prys: R99,00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.