Boek: Jaco Jacobs se ‘Wurmpastei’

Jaco Jacobs

Hoe voel dit om kaalvoet op ʼn padda te trap? Wat ruik erger as ʼn vrot eier? Hoe smaak ʼn erdwurm-smoothie? Wat moet jy doen as jou hond ʼn duur geskenk insluk?

Die sewe slymerige stories in Jaco Jacobs se jongste boek, Wurmpastei, sal jou laat ril van lekkerkry.

Oor die skrywer

Jacobs is die skrywer van meer as 170 boeke vir kinders en meer as ʼn miljoen eksemplare van sy boeke is reeds verkoop. Hy spog met 40 bekronings vir sy werk. Drie van sy boeke is al tot rolprente verwerk en twee van sy jeugboeke is wêreldwyd in Engels uitgegee. Jacobs woon in Bloemfontein saam met sy vrou en twee dogters.

Uitgewer: Pan Macmillan
Prys: R99,00*

*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke  

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.