Boek: Keegan en Samier: Die sokker-fiasko

André Trantraal

Keegan, Samier en Samia gaan sokker in die parkie speel. Daar kry hulle vir Ghielie en sy nefies. Dit is lekker om almal saam te speel. Samia is ’n uitstekende sokkerspeler!

Dan kom Brent Petersen daar aan en hy wil glad nie saam met ’n meisie sokker speel nie!

Sal ons jong vriende aanhou sokker speel, of gaan Brent die hele dag bederf?

André Trantraal roep die wêreld van die Kaapse Vlakte op en skep kinderboeke soos daar nog nooit in Afrikaans verskyn het nie.

Genre: Jeugfiksie
Ouderdom: 7 en ouer
Uitgewer: Lapa Uitgewers
Prys: R60,00*

*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Lapa Uitgewers

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.