Lysies vir die lewe … vir vroue bevat 101 inspirerende lysies wat ontwerp is om vroue te help om die beste weergawe van hulleself te word. Ingesluit is idees vir joernaalinskrywing, inspirerende Bybelverse en aanhalings.
Temas sluit in: om vrede te vind, ʼn positiewe lewensuitkyk, bou jou selfvertroue, word ʼn gebedskryger, vestig ʼn gesindheid van dankbaarheid en slim tydsbesteding. Lysies vir die lewe … vir vroue is ʼn kosbare geskenk vir vroue van alle ouderdomme.
Uitgewer: CUM Boeke
Prys: R180,00*
*Prys onderhewig aan verandering