Boek: Manjifieke Mier

Dit is tyd vir die woud se talentkompetisie. Tussen al die magtige diere van die woud is daar ’n nuwe deelnemer – ʼn klein miertjie. Wat op dees aarde sal hy dan nou kan doen?

ʼn Klein miertjie vind sy kragtige stem in dié kleurvolle boek wat daaroor handel dat niemand bloot op voorkoms beoordeel moet word nie.

Genre: Peuterfiksie
Ouderdom: Drie en ouer
Uitgewer: Lapa Uitgewers
Prys: R140,00*

*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Lapa Uitgewers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Stof ·

Dit is heerlik om goeie nuus oor lekkerlees-lektuur te lees. Mag elkeen wat die gawe het om kreatief met woorde om te gaan, daardie roeping met passie uitleef en so, die wêreld ‘n baie beter plek maak.
Welgedaan.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.