Boek: Marie-Louise

Marie-Louise.jpgLorraine Venter

Na ’n stormagtige en ongelukkige huwelik trek Marie-Louise  na Kaapstad. Sy ontmoet Douw Lategan en sy word oorreed om by hom op Stellenbosch in te trek. Dit is ‘n lang moeilike pad voordat Marie-Louise uiteindelik ‘n rusplek vir haar  hart kry.

Uitgewer: Publishing World SA
Prys: R139.00*
*Prys onderhewig aan verandering

Koop die boek hier: www.booksdirectsa.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.