Boek: Mis oor Victoriabaai

Mis oor Victoriabaai.jpgChris F. Smith

Nadat Francois en Sonja in Kaapstad ontmoet kry hulle die gevoel hulle ken mekaar. Hulle ontdek ’n geskiedenis van tragiese liefde, wat hulle probeer verander.

Uitgewer: Publishing World SA
Prys: R120.00*
*Prys onderhewig aan verandering

Koop die boek hier: www.booksdirectsa.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.