Boek: Môre as ons groot is

Fanie Viljoen

Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is, wanneer selfs die after party end kry? Vier jong mense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Liza, Quin, Noku en Wayne kom elkeen uit verskillende agtergronde en die toekoms lyk ook vir elkeen van hulle anders.

Vanaand neem hulle afskeid van hul skool, hul vriende, hul kindwees … en dalk hul drome.

Dié tienerdrama is as e-boek op Lapa Uitgewers se webwerf te koop.

Genre: Tienerdrama
Ouderdom: 15 en ouer
Uitgewer: Lapa Uitgewers
Prys: R150,00*

*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Lapa Uitgewers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.