In My groot boek oor treine, motors en lorries maak kinders kennis met van die eerste treine en karre tot al die voertuie wat op die plaas gebruik word. In My groot boek oor vliegtuie, bote en ruimtetuie kan hulle lees oor van die eerste skepe, vliegtuie en ruimtetuie tot voertuie wat vir oorloë gebruik word.
Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en ekstra bladsye agterin die boek vir inkleur.
Só lyk die illustrasies in My groot boek oor treine, motors en lorries:
Oor die skrywer
Ants Books is ’n Italiaanse boekverpakker wat spesialiseer in fiksie en niefiksie vir kinders.
Ouderdom: Nul tot ses jaar
Prys: R90,00*
*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by NB-Uitgewers