Boek: ‘My heel eerste plakkerboek: Lama’

In My heel eerste plakkerboek: Lama leer kinders meer oor verskillende kleure en ontwikkel fyn motoriese vaardighede. Die boek bevat kleurvolle prente en herbruikbare plakkers. Die kleur van plakkers moet gebruik word om te bepaal waar op die bladsy om dit te plak.

Die boek is uitgegee deur Cuberdon, ʼn Belgiese kinderboekuitgewer, en die Afrikaanse vertaling deur NB-Uitgewers.

Lees ook meer oor My heel eerste plakkerboek: Seekat op NB-Uitgewers se webwerf.

Prys: R70,00*
*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by NB-Uitgewers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.