Boek: Neem gerus!

Neem-gerus-voorblad.jpgLorenz Pauli

Die wind skep die nota en dit kom op meneer Snippel se fiets te lande. Meneer Vogel is vreeslik bly hieroor. Hy vra: “Kan dit waar wees? Kan ek dit sommerso saamneem?” Meneer Snippel pluk nog appels in die boom en roep van bo uit die takke: “Ja, sekerlik, neem gerus, neem gerus!
“Dankie!” roep meneer Vogel.
“Tot siens!” roep albei, en meneer Vogel ry met die fiets weg.

Meneer Snippel sit ’n nota met die woorde “Neem gerus!” op ’n mandjie appels sodat sy bure daarvan sal saamneem, maar as die wind die briefie skep, lei dit tot ’n reeks misverstande …

Illustreerder Miriam Zedelius, vertaler Carmen Hansen-Krüger.

Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R125.00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.