Elza Coetzee-Johnson
Elza Coetzee-Johnson is gebore in die Stellenbosch-distrik en het grootgeword op ‘n vrugteplaas bo-op Piketberg. Hierdie digbundel verwoord dus hoofsaaklik haar verlange na haar grootwordwêreld waarna sy graag sal wil terugkeer. Sy sien dinge raak wat ander onopgemerk verbygaan.
Uitgewer: Publishing World SA
Prys: R139.00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek hier: www.booksdirectsa.com