Boek: Oepse Daisy

Oepse-Daisy.jpgAdellé von Rönge Kotzé

Daisy du Pont, rykmansdogter, bedorwe brokkie en diva van die eerste waters kom letterlik haar moses teë terwyl sy op pad is na Australië. Sy word ontvoer, geleende klere gegee om aan te trek en vrywillig verplig om saam met krokodille te swem.

Asof dit nie genoeg is nie, moet sy kaalvoet vir haar lewe vlug saam met ‘n man wat net weet hoe om haar snare te speel.

Uitgewer: Publishing World SA
Prys: R129.00*
*Prys onderhewig aan verandering

Koop die boek hier: www.booksdirectsa.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.