Karli Steenkamp
Die Gat, is ’n “dam” waar maats van kleins af bymekaarkom. Deel in Landi se ervarings van grootword tussen haar maats. Gaan sy liefde vind, hoe verwerk sy haar ma se dood en hoe help al die vriende wat by die Gat bymekaarkom haar daardeur.
Uitgewer: Publishing World SA
Prys: R139.00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek hier: www.booksdirectsa.com